DIE TROUE

24 Augustus 2019


Geleë in Mpumalanga, vêr weg van die besige stadsgewoel, lê Evergreen troulokaal. Daar, diep in die berg tussen valleie en bome, word ons lewens, harte en siele binnekort een.

Deur liefde het ons mekaar gevind en deur liefde word ons in eg verbind. Ons nooi jou met blydskap en vreugde uit na ons lewenslange huweliksbevestiging!

Venue:

Evergreen, Piet Retief

Tyd:

15:30

Kleredrag:

Semi-formeel

Belangrik:

Ons versoek vriendelik almal se ondersteuning dat geen kinders die troue bywoon nie.

Geen kaartfasiliteite nie. Slegs kontantkroeg beskikbaar.

Neem kennis dat die pad na die troulokaal ‘n grondpad is.

Google kaart: