RSVP
Laat weet ons groot asseblief voor of op 10 Julie 2019 of jy ons troue gaan bywoon.
Vul asb alle besonderhede op die aanlyn vorm in:
Ons versoek vriendelik almal se ondersteuning dat geen kinders asseblief die troue bywoon nie.
Ons is opgewonde om ons spesiale dag saam met julle te deel!