Om julle reëlings vir die troue te vergemaklik het ons 'n lys met verblyfsopsies saamgestel. Kontak asseblief jou gekose verblyfplek direk in hierdie verband.
Daar is nog baie ander verblyfsopsies in die omgewing, indien die genoemdes nie na wense is nie.
Onthou asseblief! Die troulokaal is uit op 'n grondpad.