Nie almal ken vir Janneke en Raydon van hulle kinderjare nie. Hierdie blad is spesiaal vir diegene wat ʼn kykie in hulle grootwordjare wil beleef. Natuurlik is almal welkom om herinneringe op te haal. Geniet!
Ons krulkop blommekind. Steeds net so 'n liefdevolle hartedief soos altyd.
Vos, Raydon de Vos. Making a tux look good since 1987.