• Die bruidspaar
  • Die groot dag
  • Verblyf
  • Galery
  • Pret
  • RSVP
  • Kontak

Liewe familie en vriende,

  • Welkom by ons trouwebwerf! Ons is geëerd om julle almal in ons lewens te hê en julle ondersteuning en liefde beteken die wêreld vir ons. Ons is opgewonde om ons groot dag met julle te deel. Dit voel soos 'n ewigheid tot 5 Desember 2015.


  • Ons het hierdie webwerf saamgestel om julle bietjie meer oor ons te vertel en om al die troureëlings met julle te deel. Loer gerus kort-kort in vir die nuutste gebeure en nuus. Ons belowe om voortdurend die webwerf op te dateer tot en met ons groot dag.


  • Ons hoop van harte dat julle ons spesiaalste dag met ons sal deel.
  • Met liefde,