Kontak ons

Voel asseblief welkom om Janneke en Raydon te kontak vir enige navrae oor hulle troue.


Janneke

012 345 6789
janneke@emailaddress.com


Raydon

012 345 6789
raydon@emailaddress.com

Benodig jy rigtingaanwysings?

Indien jy die GPS by die huis vergeet het, of jou slimfoon speel skielik 'n domfoon, kontak:

Elmar Burger: 082 054 0496



Geskenknavrae?

As jy enige vrae het oor die geskenklyste, kontak asseblief:


Hoofstrooimeisie

Estelie Scheepers: 012 345 6789


Moeder van die bruid

Zibeth Scheepers: 012 345 6789



Kombuistees

Twee kombuistees word beplan, sodat Janneke se familie en vriende almal kans sal hê om haar te ondersteun en hierdie spesiale bruidsgeleentheid met haar te deel. Dames is welkom om die volgende organiseerders te kontak:


Pretoria kombuistee

Zibeth Scheepers: 012 345 6789
Estelie Scheepers: 012 345 6789


Pietersburg kombuistee

Michelle de Vos: 012 345 6789
Melissa Smith: 012 345 6789

Geskenkregisters
@home
MRP Home


Vir die jonk van gees

Carna en Melvin sal die bachelorettes en bachelors inligting binnekort met julle deel.
Moet asseblief nie die bruid of bruidegom skakel in die verband nie!
It's a secret.


Bachelorettes

Carna Scheepers : 012 345 6789


Bachelors

Melvin Duvenhage: 012 345 6789
Bren de Vos: 012 345 6789