Pret

Aktiwiteite naby Naboomspruit

Daar is hope aktiwiteite beskikbaar in en rondom Naboomspruit. Hier is 'n paar aktiwiteite wat julle besoek meer onvergeetlik kan maak. Dit is die paartjie se wens dat julle 'n wonderlike genotvolle naweek sal beleef en jarelange herinneringe sal maak.


Besigtig aktiwiteite op dié webtuistes:

Safari Now

Trip Advisor




Gasteboek inskrywing

Janneke en Raydon sal dit opreg waardeer indien julle 'n boodskappie vir hulle sal skryf. Moenie skaam wees nie, die bruidspaar ken julle almal.




Sien inskrywings: Gaan na gasteboek

 

Musiekversoeke

Woohoo! Dis amper tyd vir party hou en bokmakitie!


Gaan ons langarm skoffel, op tafels dans, leeuloop of sweef op die maat van 'n wals?


Janneke en Raydon vra julle hulp om die beste musiek te kies vir hulle onthaal. Laat weet ons watter liedjies julle graag sal wil hoor en ons musiekfabriek sal hulle bes doen om dit op die speellys te plaas.


Kliek hier om jou gunsteling keuse te bestel. Cha-cha-cha baby!

Versoek 'n liedjie of stem vir een reeds op die lys!

Toets jou kennis!

So, familielid of vriend; hoe goed ken jy nou eintlik die bruidspaar?
Toets jou kennis deur hierdie vrae te beantwoord. Ons deel jou resultate onmiddellik met jou. Mooi dink!


Vraag 1

Vraag 2


Vraag 3

Vraag 4


Vraag 5

Vraag 6


Vraag 7