Die bruidspaar wil graag hê dat alle gaste rustig kuier, sonder enige bekommernis, en hulleself tedeë geniet. Ons versoek dus vriendelik almal se ondersteuning dat geen kinders die troue bywoon nie.
Stuur 'n e-pos aan: rsvp@diegrootdag.co.za
Sluit asseblief die volgende inligting in die e-pos in:
Kontak asseblief vir Janneke, Raydon of hulle moeders vir enige navrae:
Janneke: 012 345 6789
Raydon: 012 345 6789
Zibeth (Janneke se mams): 012 345 6789
Michelle (Raydon se mams): 012 345 6789
Vul asb alle besonderhede op die aanlyn vorm in: