Verblyf

Kyk, ons beplan om groot party te hou. Ons stel dus voor dat gaste naby die troue oorbly en nie laataand die groot pad aandurf nie.


Om julle reëlings vir die troue te vergemaklik het ons 'n lysie met verblyfsopsies saamgestel.


Let egter dat meeste van hierdie verblyfsplekke se paaie hoë voertuie benodig. Kontak asseblief jou gekose verblyfplek direk in hierdie verband.


Daar is nog baie ander verblyfsopsies in die omgewing, indien die genoemdes nie na wense is nie.


Onthou asseblief! Die trou venue is uit op 'n grondpad.