Menu

Kontak ons

Kontak ons

Kontak ons gerus vir enige navrae oor ons troue:

Melissa

Tel: 012 345 6789

Epos: melissa@emailaddress.com

Melvin

Tel: 012 345 6789

Epos: melvin@emailaddress.com

Kombuistee

Julle is welkom om die volgende persone te kontak vir besonderhede oor die kombuistee:

Marie Smith - 012 345 6789

Kobie Duvenage - 012 345 6789


Vir die jonk van gees

Die volgende persone sal die bachelorettes en bachelors se inligting met julle deel.

Onthou, dit is 'n geheim.

Vir die dames:

Theana Venter - 012 345 6789

Janneke de Vos – 012 345 6789

Vir die mans:

Raydon de Vos - 012 345 6789

Dewet du Bruyn - 012 345 6789