Menu

Ons word een

Ons word een

Ons troue vind plaas buite die skilderagtige dorpie Haenertsburg. Diep in die berg, tussen valleie en bome, word ons lewens, harte en siele een. Ons is so opgewonde om die dag saam met julle te deel!

Dankie vir elkeen se liefde en ondersteuning. Ons is geëerd om julle in ons lewens te hê.

Datum:

22 Oktober 2016

Tyd:

15:00

Plek:

Cheerio Garden, Haenertsburg

Kleredrag:

Semi-formeel

Google map

Rigtingaanwysings



GPS Koördinate:

Alternatief kan jy gerus 'n padkaart/die rigtingaanwysings hier aflaai:
Cheerio Garden

Belangrik

Ons troulokaal is ongelukkig net so groot. Ons versoek dus vriendelik almal se ondersteuning dat geen kinders die troue bywoon nie.


Geskenke