Menu

Pret

Musiekversoeke

Ons kan nie wag vir die groot party nie! Laat weet ons watter liedjies julle graag wil hoor en ons musiekfabriek sal hulle bes doen om die dansvloer te roer.

Kliek hier om jou gunsteling liedjie te bestel. Geniet!

Versoek 'n liedjie of stem vir een reeds op die lys!

Shooter versoeke

Hier is dit nou. Die groot keuses... en ons wil jou insette hĂȘ. Help ons om die lekkerste, gewildste en mooiste 'shooters' te kies sodat ons groot party kan hou. Onthou, jy gaan dit drink.

Toets jou kennis

So, hoe goed ken jy ons nou eintlik?

Toets jou kennis deur hierdie vrae te beantwoord. Die resultate sal onmiddellik verskyn. Onthou, ons sien dit ook... Mooi dink!

Vraag 1

Vraag 2



Vraag 3

Vraag 4



Vraag 5

Vraag 6