Menu

RSVP

RSVP

Laat weet ons asseblief voor of op 20 September 2016 of jy ons troue gaan bywoon.

Jy kan op een van die volgende maniere RSVP:


RSVP

Per epos:

Stuur 'n epos aan: rsvp@mlovesm.co.za

Voeg asseblief die volgende inligting in die epos:

  • • Jou en jou metgesel se naam
  • • Kontaknommer




Belangrik

Ons troulokaal is ongelukkig net so groot. Ons versoek dus vriendelik almal se ondersteuning dat geen kinders die troue bywoon nie.

Aanlyn:

Vul asb alle besonderhede op die aanlyn vorm in: