Menu

Verblyf

Die pad na die troulokaal is 'n bergpas. Ons stel dus voor dat gaste naby die troue oorbly en nie laataand die langpad aandurf nie. Om julle reëlings vir die troue te vergemaklik het ons 'n lysie met verblyfopsies saamgestel.


Magoebaskloof Hotel

Tel: 086 148 8862

www.magoebaskloof.co.za

Bramasole

Tel: 015 007 0630

www.bramasole.co.za

Kuhestan Farm Cottages

Tel: 082 903 7593

www.kuhestan.co.za

Magoebaskloof Birders

Tel: 084 402 3709

www.mbcottage.co.za

Glenshiel Hotel

Tel: 015 276 4335

www.glenshiel.co.za

Kurisa Moya

Tel: 071 658 6980

www.krm.co.za